Die wintermaande word allerweë beskou as van die moeilikste tye in ‘n veeboerdery. Nie net is daar uitdagings soos veldbrande in die binneland nie, maar beskikbare weidings raak ook dormant en vaal.

Dr Francois van de Vyver gesels in 21 Mei 2019 se aflewering van Grootplaas oor ‘n strategie vir die oorwintering van vee, veral met betrekking tot weiding.

Inhoudsborg: Nutri Feeds

Weerborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: BASF

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas