Louis en Marguerite Hattingh gesels met Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, oor die Oostelike Provinsie Jeugskou wat op Hofmeyr in die Oos-Kaap plaasgevind het. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here