Phillip Lee van Hinterland gesels met RSG Landbou-luisteraars oor hul betrokkenheid by ALFA 2018 wat 18 tot 20 September by die Afridome in Parys plaasvind. Hy vertel veral oor die opwindende Hinterland Nasionale Vleisbees-interraskampioenskap. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.