Koos du Pisanie, die RSG Landbou-verteenwoordiger in die Noord-Kaap, het by Griekwastad se landbouskou met Larry Snyders van die Van Zylsrus-omgewing gesels. Larry is ’n opkomende boer met groot planne. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.