Optimum Bonsmara-produksieveiling

0
342

Hans-Willie en Martin Wiplinger van Optimum Bonsmara het op 1 November 2018 ’n uitstaande produksieveiling op hul plaas, Dorisville naby Brandfort, gehou.

Veilingsuitslae

  • Gemiddelde prys bulle: R52 812
  • Hoogste prys bul: R200 000
  • Gemiddelde prys oop verse: R16 180
  • Hoogste prys oop vers: R20 000
  • Gemiddelde prys dragtige verse: R23 125
  • Hoogste prys dragtige vers: R26 000
  • Gemiddelde prys dragtige koeie: R24 176
  • Hoogste prys dragtige koei: R28 500
  • Gemiddelde prys dragtige koeie met kalwers (drie in een): R27 750
  • Hoogste prys dragtige koei met kalf (drie in een): R31 000
  • Gemiddelde prys koeie met kalwers: R22 700
  • Hoogste prys koei met kalf: R24 500

Aangebied deur: OVK

Afslaer: Johan van der Nest

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here