Só gemaak met opvolgbeplanning

746

Kyk weer 1 November 2018 se aflewering wanneer ons op perdeterapie en opvolgbeplanning fokus.

Ons kyk na ‘n gesprek met Mariska Marais oor die Overberg Ryskool se Liefde deur Perde-projek. Daarna deel ons gereelde gas, Frans van Eden, ‘n spesifieke scenario met betrekking tot opvolgbeplanning met ons, en ons hoor ook wat die oplossings in so ‘n geval sou wees.

 

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas