Ons gereelde gas, Frans van Eden, het deur die loop van die jaar ‘n paar fokuspunte aangeraak. Een van die belangrikste was waarskynlik opvolgbeplanning in ‘n boerdery – ‘n kwessie wat menige familiebesigheid al hande in die hare gelos het. Frans gesels met Lise Roberts van RSG Landbou hieroor, en ons hoor ook wat die oplossings in so ‘n geval sou wees. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.