Opwindende veilings om die draai

582

Maandae praat ons oudergewoonte veilingsake op RSG Landbou en Hennie Maas bring ons op hoogte hiervan. Na die veilingsnuus gesels hy onder andere met Gert Nel oor die Mid Vrystaat Bonsmara groepveiling, daarna is Marius Ferreira van Proveld Bonsmaras aan die woord om meer te vertel oor hulle opkomende veiling. Luister nou na dié gesprekke.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.