Die jaarlikse ALFA-ekspo in Parys kruip al hoe nader. Die vee-ekspo speel in September vanjaar gasheer vir ‘n paar opwindende nuwe projekte. Die mede-organiseerder, Albert Loubser, vertel vir Hennie Maas meer hieroor. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.