Sampie Baron is ‘n voorslag plaaswerker op Calla du Toit se Ouplaas in Ceres. Sampie gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor sy alledaagse rol en werk op die plaas, maar ook oor sy persoonlike en professionele ontwikkeling as landbouer. Luister nou na hierdie inspirerende gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.