Tydens die onlangse SA Kaasfees op Sandringham naby Stellenbosch, het Lise Roberts van RSG Landbou vir Sherrelle Swartbooi van Pure Ni-Qua raakgeloop en meer uitgevind oor hulle velprodukte. Die produkte word gemaak van kruie uit die Outeniqua-omgewing. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur #Voermol.