OVK vier vanjaar sy 100ste bestaansjaar. Lise Roberts gesels op RSG Landbou met Stefan Oberholzer, die landboumaatskappy se besturende direkteur, oor dié mylpaal asook meer oor hoe OVK ontstaan het. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur OVK.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here