In 31 Oktober se episode van Grootplaas het Plaas Media met John Odendaal van Pannar Saad gesels oor saadtegnologie in Suid-Afrika en die bydrae wat Pannar tot saaiboere se lewens kan maak.

Inhoudsborg: Corteva Agriscience

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas