Inwendige parasiete kan, sonder dat simptome eers sigbaar is, groot skade aan veekuddes veroorsaak en veeboere se winste letterlik opvreet. Grootplaas het op 24 Mei 2019 met dr Johan Cloete van MSD Animal Health gesels oor van die ernstige inwendige parasiete wat by herkouers voorkom. Hierdie parasiete is veral rondewurm en lewerslakwurm. Hy gee ook raad oor hoe boere hierdie parasiete suksesvol kan beheer.

Inhoudsborg: MSD

Weerborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: BASF

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas