In 26 September 2018 se aflewering van Grootplaas kuier Afrivet weer by ons in die ateljee.

Die somer het nou behoorlik afgeskop, en daarmee saam kom allerhande peste, soos bosluise en wurms. Gelukkig het Afrivet ‘n hele paar oplossings. Dr Hanré Bredenkamp vertel ons watter effek die seisoensverandering het op vee, en hoe bosluise en wurms in toom gehou kan word. Daarna vertel dr Elizna Boag ons meer oor oor-infeksies by honde.

Inhoudsborg: Afrivet

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas