Jan-Hendrik Venter van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DAFF) vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die vrugtevlieg-plaag wat onlangs kop uitgesteek en ook oor die gevreesde herfskommandowurm. Luister nou na dié gesprekke.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Bonsmara SA.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.