Pedi- en Bovelderskape verkoop goed

0
681
Die ram wat die hoogste prys behaal het (Boesma), is vir R16 500 verkoop. Van links is Stefan Greyling, afslaer, Dirk Brink van Vleissentraal Bosveld, Jovann Otto, koper, Claire Olivier en Theo Hoffman, verkoper.

Die Pedi- en Bovelderskaap-studiegroep in Limpopo het op 3 Februarie ’n uiters suksesvolle veiling by die Warmbad Veemark gehou. Goeie pryse is behaal op die 260 diere wat verkoop is.

Veilingsuitslae

  • Hoogste prys lam: R4 700
  • Gemiddelde prys lammers: R4 550
  • Hoogste prys ooi met lam: R6 000
  • Gemiddelde prys ooie met lammers: R4 144
  • Hoogste prys ram: R16 500
  • Gemiddelde prys ramme: R8 152
  • Hoogste prys dragtige ooi: R7 500
  • Gemiddelde prys dragtige ooie: R3 569

Aangebied deur: Vleissentraal

Afslaer: Stefan Greyling

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here