Die Peritum Agri-instituut het op 6 Maart 2018 hulle nuwe onderrigprogram bekendgestel. Die Peritum Way is bekendgemaak met die belofte van goeie en doeltreffende onderrig.

Vir meer inlingting, besoek https://www.peritumagri.com/.