Tiaan Koen van VDT Prokureurs kuier op 2 Oktober 2019 in die Grootplaas-ateljee vir dié firma se gereelde gesprek oor regsake wat vir landbouers van belang is. Hy werp meer lig op persoonlike serwitute, wat dit behels en hoe ‘n mens te werk gaan om dit te registreer.

Die jaarlikse Agri’s Got Talent-sangkompetisie is ‘n hoogtepunt onder plaaswerkers in die Kaap. Kyk na ‘n insetsel oor dié gewilde kompetisie en die talent wat vanjaar hul verskyning gemaak het.

Kalenderborg: BASF

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas