Kyk weer na 26 April se Grootplaas. Die kwessie rondom grond-onteiening sonder vergoeding is weer in die kollig. Theo Boshoff van Agbiz gee perspektief oor artikel 25 van die grondwet en hoe dit gewysig moet word om die onteiening van grond sonder vergoeding moontlik te maak. Daarna fokus ons op die interessante wêreld van turksvyboerdery en die oplossings wat hierdie veelsydige plante vir heelwat uitdagings kan bied. ‘n Turksvyboer, Daan Boraine, gesels hieroor.

Nuusborg: Bayer

Markte: Hinterland

Weerborg: Standard Bank – South Africa – South Africa

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas