Die landbou-publiek is nogal skepties na ‘n onlangse aankondiging deur die Zimbabwiese president, dat blanke boere wat hul grond in dié land verloor het, vergoed sal word. Dr Theo de Jager van die nuut-gestigde organisasie, Saai, gee op 23 April 2019 se Grootplaas vir ons perspektief hieroor. Daarna kuier die 17-jarige Rikalize Reinecke in die ateljee. Sy het op ‘n baie vroeë ouderdom reeds met ‘n suksesvolle akwaponika-besigheid begin, en vertel ons meer oor haar boerdery.

Nuusborg: Netafim 

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas