Marguerite Schwarzer van PIC vertel vir RSG Landbou luisteraars meer oor hulle deelname aan ALFA 2018 vee-ekspo wat van 18 tot 20 September vanjaar by die Afridome in Parys plaasvind. Luister nou die gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.