Tegnologie in landbou vorder nie net wat meganisasie en toerusting betref nie – die veebedryf word ook al meer deur genetiese vordering, wat die produksievermoë en gehalte van diere verbeter, beïnvloed. Die varkbedryf is geen uitsondering nie. Saam met genetiese vordering, het die voedingsbehoeftes van varke egter verander. Irmarie Smal van PIC gesels in 19 November 2019 se aflewering van Grootplaas meer hieroor.

Inhoudsborg: PIC

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas