Die gevreesde piesangbossiekte kan produsente se produksie behoorlik in die wiele ry. Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye moes die afgelope paar jaar heelwat maatreëls in plek stel om hierdie siekte te beheer. Jan Hendrik Venter vertel meer hieroor in 31 Mei 2019 se aflewering van Grootplaas. Daarna kuier PR de Wet van VDT Prokureurs in die ateljee, om oor maatskappystrukture te gesels. Hy vertel ons ook hoe ‘n maatskappy voordelig kan wees vir ‘n boer.   

Weerborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: BASF

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas