Die regering moes die afgelope paar jaar saam met die piesangbedryf bontstaan om piesangbossiekte, wat produksie behoorlik in die wiele kan ry, te bestuur. Jan Hendrik Venter van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor piesangbossiekte. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.