Izak Hofmeyr, ’n RSG Landbou-medewerker het op Reitz gaan kuier toe die Veeplaas/Sernick-Bonsmarakudde by Hoërskool Reitz afgelaai is. Hy het met Nick Serfontein en Philip Oosthuizen van Sernick, asook Johan Broekman, die kuddeprojekleier by die skool, gesels. Luister nou na dié onderhoude. Lees hier meer.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.