Die PLAAS Landboujeugstigting is amptelik tydens ALFA 2017 gevestig as sambreelliggaam wat na die Veeplaas-kuddeprojek omsien. Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Albert Loubser van Veeplaas oor die PLAAS Landboujeugstigting. Hy brei uit oor die rolspelers wat intussen deel geword het van dié projek. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.