Plaas Media se vlagskip-tydskrif, Veeplaas, is vanjaar ‘n volle tien jaar oud. Lynette Louw van Plaas Media, gesels meer oor hierdie mylpaal asook hoe die toekoms van die media lyk.

Daarna gesels Lise Roberts met Flip Steyn van die Landbounavorsingsraad oor hul aartappelteelprogram, en hoe dit groei in die bedryf kan bevorder.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg: AllFlex

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank