Familieboerdery anker die ekonomie en ‘n landelike lewensstyl regoor die wêreld en is nie ‘n onbekende in Suid-Afrika se landbousektor nie. In 15 Julie se episode van Plaas TV gesels dr Theo de Jager van Saai hieroor.

Daaran gesels ons ook met Danie Nel van Afriplex oor cannabis-verbouing en dr Liza le Roux van Simparica gesels weer oor bosluis-beheer by honde.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg: Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank