Die tweede grootste somergraanproduksie op rekord word vanjaar verwag en die stropers loop volstoom in groot dele van die land. Luan van der Walt van Graan SA gesels op Plaas TV oor wat hierdie reuse-oes vir die sektor en die ekonomie kan beteken.

Daarna gesels Jaco Oosthuizen van die RSA Group oor die effek van COVID-19 op varsprodukte-verkope in Suid-Afrika.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg: AllFlex

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank