Na ‘n onlangse toename in #plaasaanvalle in die Wes-Kaap, het die Wes-Kaapse minister van landbou, dr Ivan Meyer, heelwat planne ter tafel gelê om te verseker dat boere en plaaswerkers in dié provinsie beveilig word. Hy gesels in 17 Julie se episode van Plaas TV hieroor. Agri Wes-Kaap
Daar is ook ‘n gesprek met dr Jan du Preez oor hondsdolheid.
Markteborg: Nutri Feeds
Weerborg: Netafim
Nuusborg: Simparica/Zoetis
Kalenderborg: Standard Bank
Advertensies: Bayer Animal Health