Tegnologie het vier jaar gelede ‘n nuwe betekenis by die Landbounavorsingsraad in Irene gekry, toe ‘n GrowSafe-stelsel daar geïnstalleer is. Met hierdie stelsel kan navorsers nou, ‘n paar keer per dag, akkurate lesings oor diere se gewig en voerinname kry. Prof Michiel Scholtz en Georgette Pyoos-Daniels gesels in 19 Junie 2020 se Plaas TV hieroor.

Daarna werp Corné Louw van Graan SA meer lig op die kwessie van die teling- en tegnologie-heffing op sojabone.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg: AllFlex

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank