Biosekuriteit het onlangs die kollig gesteel met die Covid-19 pandemie, maar is al vir dekades ‘n kopseer in die veebedryf. ‘n Kenner op dié gebied, dr Danie Odendaal gesels in 26 Junie 2020 se Plaas TV oor die belangrikheid van ‘n biosekuriteitsplan op ‘n veeplaas, en hoe dit saamgestel moet word.

Daarna vertel dr Idan Chiyanzu van die Landbounavorsingsraad ons hoekom dit nie ‘n goeie idee is om hoendermis op landbougronde te gebruik nie.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg: AllFlex

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank