Mense moet eet en het ongelukkig baie min beheer oor voedselpryse en die tempo waarteen dit toeneem. In 3 Julie 2020 se episode van Plaas TV, skets dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad vir ons ‘n prentjie oor voedselprysinflasie en wat verbruikers in die toekoms in terme van voedselpryse kan verwag.

Daarna gesels ons verder met dr Danie Odendaal oor die opstel van ‘n inentingsplan.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg: Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank