COVID-19 het die wêreld op sy kop gedraai en dit het ook veroorsaak dat heelwat mense nie hul kontraktuele verpligtinge kon nakom nie. Lise Roberts gesels met Allison Wright van VDT Prokureurs oor wat beide partye in só ‘n situasie te doen staan.

Daarna gee Rico Basson van Vinpro ons ‘n agter-die-skerms-kykie na vanjaar se wyndryfoes – en aangesien ons nou weer mag wyn koop, hoor ons sommer wat ons van vanjaar se wyne kan verwag.

Weerborg: AllFlex

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank