Plaas TV: 8 Julie 2020

651

Die landbousektor is een van die min bedrywe wat steeds relatief normaal kon voortgaan gedurende die inperkingsregulasies. Rolspelers is egter van mening dat hierdie ommeswaai in hoe dinge gedoen word, ‘n blywende impak op die bedryf gaan hê. Lindie Stroebel van Mission Produce South Africa gesels in 8 Julie 2020 se episode van Plaas TV oor hoe dit tendense in landbou gaan raak.

Daarna kuier Izak Hofmeyr, redakteur van Stockfarm, in die ateljee om oor hierdie tydskrif te gesels.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg: Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank