Boerdery is op ‘n goeie dag ‘n uitdagende beroep, daarom is landbou-organisasies belangrik om te verseker dat die regte van hierdie boere beskerm word. Omri van Zyl van Agri SA gesels in Plaas TV van 8 Junie 2020 oor die rol van landbou-organisasies in die bedryf, spesifiek in uitdagende tye soos hierdie.

Daarna is adv Christoff Dames aan die woord. Hy gesels oor die regsaspekte rakende personeelvermindering gedurende die inperkingstyd.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg: AllFlex

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank