In 18 September se episode van Plaas TV, het ons ons gesprek met die besturende direkteur van AGCO Africa, dr Dominik Reus, oor die maatskappy se verspreidingsbestuur in Suid-Afrika, voortgesit.

Die katoenbedryf in Suid-Afrika het die afgelope tien jaar met rasseskrede gegroei, maar het maar soos heelwat ander bedrywe, ‘n paar houe gevat as gevolg van die inperkingsregulasies. Lise Roberts het ‘n rukkie gelede met Fanus Linde van GWK oor die katoenbedryf gesels. Kyk 18 September 2020 se aflewering van Plaas TV na ‘n insetsel hieroor.

Inhoudsborg: AGCO

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg : Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank

Advertensieborg: Bayer Animal Health

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.