Multispektrale kameras speel ‘n belangrike rol in presisieboerdery en kan op verskillende maniere toegepas word. In 21 September se episode van Plaas TV, werp Rheinhardt Sieberhagen van NMISA lig op hierdie onderwerp.

Daar word vanjaar ‘n kleiner makadamianeut-oes verwag. Lizel Pretorius van SAMAC, oftewel Makadamias Suid-Afrika, kuier in die Plaas TV-ateljee om hieroor te gesels.

Klik op die skakel om ook meer hieroor te lees:

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg : Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank

Advertensieborg: Bayer Animal Health

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.