Agri’s Got Talent is ’n sosiale opheffingsprojek vir landbouwerkers en word deur Hortgro, die Sitrusprodusentevereniging, VinPro-stigting, Suid-Afrikaanse Tafeldruifbedryf en die Wes-Kaapse Departement van Landbou geborg. Dit is vanjaar die 5de keer wat hierdie gewilde kompetisie aangebied word. Lise Roberts praat met Thea van Zyl op RSG Landbou oor die kompetisie wat jaarliks onder plaaswerkers plaasvind en al groter belangstelling lok. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur AGT Foods.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.