Ons elkeen ken stres en word deurlopend herinner dat dit boonop sleg is vir jou gesondheid. Glo dit of nie, maar plante ervaar ook stres – hoewel nie noodwendig vir dieselfde redes of tot dieselfde mate as ons nie. Hierdie stres het ook ‘n nadelige effek op plantgesondheid. Dr Charlie Reinhardt, gesels op RSG Landbou meer oor aspekte wat aanleiding kan gee tot stres in plante. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.