Die pluimveebedryf het ‘n uitdagende 2018 agter die blad, en met die kwessie van goedkoper hoender-invoere vanuit Brasilië, meen kenners dié bedryf se stryd is nog lank nie verby nie. Marthinus Stander van Country Bird Holdings vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die stand van goedkoop pluimvee-invoere en hoe dit die plaaslike braaikuikenbedryf raak. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.