Ons staan aan die einde van ‘n moeilike landboujaar met die droogte, bek-en-klouseer en ander ekonomiese uitdagings. Die pluimveebedryf moes ook vanjaar ‘n hele paar van hierdie kwessies bestuur. Izaak Breitenbach van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging gesels in 3 Desember 2019 se aflewering van Grootplaas hieroor.

Kyk ook na ‘n insetsel van Hortgo oor appelkultivars.

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: TAL-TEC

Kalenderborg: Bayer

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas