Lise Roberts van RSG Landbou voer ’n interessante gesprek met Hannes Otto, ’n boer van die Ottosdal-omgewing, oor die resultate van bewaringsboerdery wat hy die afgelope dekade of so op sy plaas toepas. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur SOILL.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.