Die bemarking van vars vrugte en groente bly ‘n uitdaging vir die bedryf, selfs met ‘n reus soos die Produce Marketing Association, of die PMA, aan die stuur.

Twee kenners van PMA Suidelike Afrika, Trevor Dukes en Lauren M. Scott, kuier op 27 Februarie 2020 in die Grootplaas-ateljee om oor ‘n paar van hierdie uitdagings te gesels.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.