Die afgelope week het die PMA se afskopvergaderings vir taakgroepe wat fokus op talent en volhoubaarheid in die varsprodukte industrie plaasgevind. Wiam Haddad van ZZ2 wat op die PMA-taakgroep vir volhoubaarheid dien verduidelik die belang van volhoubaarheid in die skepping van n gesonder wereld.