Met meer as eenhonderd jaar se ervaring, is Agrico beslis een van die leier-verskaffers vir besproeïngsboere. Ons kyk na ‘n insetsel hieroor. Daarna kuier dr Roelof Botha van die Optimum-groep weer vir ‘n slag in die ateljee. Hy gee perspektief op president Cyril Ramaphosa se onlangse kabinet-aankondigings, en ons hoor ook hoe die ekonomie waarskynlik op hierdie verwikkelinge gaan reageer.
Weerborg: Laeveld Agrochem
Nuusborg: BASF