#Netafim het hom die afgelope paar maande op Plaas TV tuisgemaak. In 27 November se episode van Plaas TV, sluit Willem Botha hierdie opwindende reeks oor presisiebesproeiing af met ‘n insiggewende gesprek oor wat die keuses rondom besproeiingstelsels behels. Netafim South Africa

Lise Roberts gesels ook met De Wet Boshoff oor ‘n forum wat onlangs ontwikkel is om ‘n nuwe regulerende omgewing in die bedryf te skep. Animal Feed Manufacturers Association – AFMA

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg : Netafim

Kalenderborg: Standard Bank

Inhoudsborg: Netafim