Die begrip “presisieboerdery” word al meer in die landbou gehoor. Besproeiing is sekerlik een van die landboubedrywighede waar ‘n presisiebenadering noodsaaklik is. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Frederick Nel van Lindsay Africa oor presisiebesproeiing. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Bonsmara SA.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.