Presisieboerdery is die weg, sê Standard Bank

303

Presisieboerdery is ‘n begrip wat daagliks in die landbousektor gebruik word en wat as’t ware die norm van ons tyd geword het. Dit is ‘n konsep wat verg dat boere en hul insetverskaffers aan die voorpunt van tegnologie bly. En sonder tegnologie is presisie in die ware sin van die woord net nie moontlik nie. MC Loock van Standard Bank vertel in 30 September 2019 se aflewering van Grootplaas meer oor wat die konsep alles behels. Hy vertel ook hoe die bank nuwe tegnologie aanwend om sy dienste te verbeter.

Inhoudsborg: Standard Bank

Kalenderborg: BASF

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas